Bryanston Parallel Medium

Tennis

bied 'n omvattende program vir alle ouderdomme!

Vir Graad 1-3 word Mini Tennis-ontwikkelingsessies deur die jaar op Maandae aangebied, wat die basiese beginsels bekendstel met prettige en innemende aktiwiteite.

Vanaf Graad 4 tot 7 neem leerders vanaf die tweede kwartaal deel aan ontwikkelingstennis wat fokus op vaardigheidsverbetering en spelstrategieë.
Liga-tennis is ‘n hoogtepunt vir ons spelers. Graad 4 en 5 kompeteer in die derde kwartaal, terwyl Graad 6 en 7 in die eerste en vierde kwartale die baan betree.

Ons liga-tennisspanspelers wys jaarliks hul vaardighede in verskeie plaaslike en streekstoernooie, wat ‘n platform vir groei en mededingende gees bied

Oefen tye

Tennisontwikkeling - Gr. 1 & Gr. 2
Maandae
Tennisoefening - Gr. 3
Maandae
Senior Tennis Oefening - Gr. 6 & Gr. 7
Dinsdae
Tennis word gedurende die 3de kwartaal gespeel.
 
BPMS skryf elke jaar ongeveer 4 spanne in vir die liga. Liga wedstryde word gedurende die 3de kwartaal gespeel. Tennisopleiding vir liga spelers begin sodra die netbalseisoen in die tweede kwartaal voltooi is.

Uniform Verskaffers:

Constantia Outfitters (Tel: 011 791 1300)

Opposite Randburg Hoërskool in Malibongwe Ave and McCullagh

BMPS (Tel: 011 463 1414)

Alle sportdrag word direk by die skool verkoop

Seuns Uniform:

Meisies Uniform: