Bryanston Parallel Medium

Skool Fooie

BRYANSTON PARALLEL MEDIUM IS A FEE PAYING SCHOOL.

Skoolgelde is ‘n statutêre verpligting en dus moet skoolgelde in Januarie gefaktureer word vir die volle jaar en moet ten volle betaal word vóór 31 Januarie van elke jaar, maar om die finansiële las op ouers te verminder, kan betalings in 11 gelyke paaiemente
gemaak word, wat begin in Januarie en eindig in November van elke akademiese jaar.

Maandelikse paaiemente moet voor die 7de van elke maand betaal word. Let daarop dat as jou betaling vir een maand agterstallig is, die volle skoolgelde onmiddellik betaalbaar word. Die skool verkies dat ouers ‘n debietordervorm teken.

Bankbesonderhede:
Bank: FNB
Rekeningnommer: 62 02 60 55 261
Takkode: 250 655
Verwysing: Beskikbaar in die kantoor.