Bryanston Parallel Medium

Hokkie

By Bryanston Parallel Medium School Hokkie is 'n fantastiese inleiding tot hierdie vinnige sport!

Veldhokkie is die tweede grootste spansport in die wêreld en word in meer as 100 lande gespeel. Ons val onder die Suid-Gauteng Hokkie Vereniging (SGHA) en volg hul waardes rakende die sport van hokkie.

Die Vereniging is daartoe verbind om met integriteit, openheid en respek te werk om te verseker dat ons tradisie van veldhokkie-uitnemendheid in Suid-Gauteng bewaar word en dat ons sport oop is vir mense van alle ouderdomme, vaardigheidsvlakke en vermoëns. Minstens 80% van die meisies by Bryanston Parallel speel hokkie.

Niemand word weggedraai nie, want dit is ‘n vaardigheid wat ontwikkel moet word. Ons het so baie spanne wat ons besluit het om in twee ligas, D9 & D10, in te skryf.

Oefentye

Dinsdag - Donderdag
U/6 Meisies:
U/7 & U/8 Meisies:
U/9 - U/13 Meisies:
U/12 & U/13 Seuns:

Wedstryd Dae:

D9 League:
D10 League:

We also participate in various junior tournaments for U/6 - U/9 girls.

Mini Hokkie

by Bryanston Parallel Medium Skool is ‘n fantastiese inleiding tot hierdie vinnige sport! Meisies van Graad R tot Graad 3 (o/6-u/9) speel Mini Hokkie, waar hulle die spel ervaar op ‘n kleiner, meer hanteerbare skaal. Terwyl die meeste veldhokkiereëls geld, maak die kwart veldlengte dit meer toeganklik en genotvol vir ons jong spelers.

Ons Mini Hokkie entoesiaste het ook die geleentheid om junior hokkie toernooie by te woon, wat ‘n kompeterende kant byvoeg tot hul ervaring en hulle help om in vaardigheid en selfvertroue te groei. Om die seisoen met ‘n knal af te skop, hou ons ‘n jaarlikse hokkie-kliniek aan die begin van Kwartaal 3 vir o/6 tot o/8 meisies, wat verseker dat elke speler op die regte voet begin.

Senior Meisies Hokkie (o/9-13):

Geskeduleer gedurende die derde kwartaal,
wys ons o/9 tot o/13 meisies hul vaardighede en spanwerk op die hokkieveld.

Om vir die seisoen voor te berei, bied ons ‘n hokkie-kamp aan, aan die einde van die tweede kwartaal, wat ons spelers die perfekte geleentheid bied om hul vaardighede op te skerp en om deel van ‘n span te word

Seuns Hokkie

by Bryanston Parallel Medium Skool het vinnig ‘n
waardevolle deel van ons sportprogram geword! Ingevoer in 2016, is seuns se hokkie nou ‘n hoogtepunt van ons derde kwartaal sportkalender, met slegs die o/12 en o/13 seuns wat deelneem.

Om hul vaardighede en spangees te verbeter, woon ons seuns ‘n jaarlikse kamp by wat aan die einde van die tweede kwartaal gehou word, en wat seker maak dat hulle goed voorbereid is vir die opwindende seisoen wat voorlê

Oefen Kleredrag

* Dra Veiligheids Toerusting tydens elke oefening.

Voorsien asseblief jou seun / dogter met ‘n gemerkte sak om hulle toerusting veilig te hou. GEEN juweliersware mag gedra word nie (geen oorbelle, studs, ringe, horlosies, armbande of halssnoere nie).

Uniform Verskaffers:

Constantia Outfitters (Tel: 011 791 1300)

Opposite Randburg Hoërskool in Malibongwe Ave and McCullagh

BMPS (Tel: 011 463 1414)

Alle sportdrag word direk by die skool verkoop

Wedstryd Uniform:

Basiese Toerusting:

Veiligheids Toerusting