Graad R
Departementshoof: G du Plessis
1STE JAAR VAN GRONDSLAGFASE
Baie welkom by Bryanston Parallel Medium Pre-Primêr skool! Hier by ons is elke kind vir ons belangrik en ons sal jou kind te alle tye geborge en veilig laat voel.
Dit is ons voorreg om met ons land se jeug van môre te kan werk en die geleentheid te hê om elkeen van die kleuters voor te berei vir ‘n suksesvolle toekoms.
Dit is ons strewe om elke kind op alle vlakke van ontwikkeling te stimuleer tot ‘n gelukkige en optimale ontwikkelde peuter en kleuter.
Kontak die kantoor vir meer inligting:
- Tel: 011 706 1116
- Email: joane@bpms.co.za
- Webblad: www.bpmp.co.za