Ilse du Preez
Waarnemende skoolhoof
Desiré Antunes
Waarnemende Adjunkhoof
Tersia Vermeulen
Adjunkhoof Akademies
Shani Grobler
Departementshoof Akademies
Desiré Antunes
Departementshoof Grondslagfase
Nicole Poole
Waarnemende Departementshoof Onderwysgids
Mr. Leon Verster
Departementshoof Sport
Skoolbestuurspanne speel ‘n deurslaggewende rol om hoë standaarde in onderrig en leer te verseker. Hulle doel is om die algehele gehalte van onderwys wat verskaf word, te verbeter.