TWEEDEHANDSE KLEREWINKEL

  • Ons wil net u aandag daarop vestig dat die tweedehandse winkel nie ‘n “Swop Shop” is nie.  Die tweedehandse klere moet by die winkel gekoop word.
  • Die tweedehandse winkel sal slegs oop wees op die volgende tye:
    • Maandae 07:00 – 07:30
    • Woensdae 13:30 – 14:00
    • Vrydae 07:00 – 07:30